Neil Sandilands
Jun 18, 2021
2 minutes
Deur FRANCO HAVENGA
![f0050-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6t3nq8dhxc8qplrw/images/fileYI9QUFZN.jpg)
DIE DEBUUT
anhangers van Neil Sandilands as akteur was dadelik beïndruk toe sy liedjie “Breinskade” as deel van die dramareeks (2006) se klankbaan uitgereik is. Sedertdien het se geliefde Bart die een rol ná die ander losgeslaan, maar van sy talent as musikant was daar weinig oor Die album, wat ook op viniel beskikbaar is, bevat agt splinternuwe snitte en het twee David Kramer-liedjies waarvoor ’n nuwe baadjie aangetrek is. David sing selfs saam in “Piet soek vrou”.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days