KLEUR SELF WOL
Jun 18, 2021
2 minutes
Saamgestel deur FRANCO HAVENGA
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
DAAR is ’n oorvloed verskillende wolkleure in winkels, maar dis soveel meer pret om jou eie unieke kleur aan wol te gee. Ons wys jou hoe jy’n bol spierwit wol in jou eie kleurvolle reënboog kan verander en ’n oulike pomponboekmerk daarvan kan maak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days