Finweek - Afrikaans

As ons twee ou aannames oorboord gooi, kan dit beleggers bevoordeel

n sy boek , voer Howard Marks aan dat beleggings net te doen het met die neem van besluite vandag oor die toekoms. Ongelukkig het niemand volmaakte versiendheid wat die toekoms betref nie. Derhalwe hou die beleggingsbesluite wat ons vandag neem, die risiko in dat die toekoms nie gaan ontplooi soos daar verwag word nie. Aangesien belegging in wese ’n proses

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vrees Om Iets Mis Te Loop
toe ek die eerste keer gehoor het van die vrees om iets mis te loop, moes ek twee keer gedink het wat dit eintlik beteken. Die Engelse Fomo (fear of missing out) het meer vir my soos waspoeier geklink. Kom ek staan eers stil by wat Fomo eintlik betek
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related