Finweek - Afrikaans

TERUG SKOOL TOE!

terwyl die lewering van onderwysdienste wêreldwyd ernstig deur die pandemie ontwrig is, het genoteerde onderwysmaatskappye ’n mate van veerkragtigheid getoon en het hul inskrywings robuus gebly. Hul vermoë om inskrywingsgelde te verhoog en inkomste uit bykomende dienste te verdien, is egter geknou.

Die groeiende behoefte aan private onderwys, terwyl dienslewering in die openbare sektor in duie stort, die min plekke wat openbare instellings beskikbaar het en die toename in aanlyn onderwys danksy die pandemie, bly faktore wat groei in dié sektor aanvuur. In die jaar tot einde Desember, wat nege maande se grendeltyd insluit, het die genoteerde onderwysmaatskappye ADvTECH, Curro en Stadio relatief goed gevaar, maar beleggers hou nog effens terug weens onsekerheid oor verdere vlae van die pandemie en toenemende bekostigbaarheidskwessies weens die trae ekonomie.

Resultate

aDvTECH, wat private skole soos Crawford, Pinnacle enTrinity House asooktersiêre instellings soos Varsity College, Vega het aan gesê die groep se inskrywingsyfers het die afgelope vyf jaarverdubbel en hulle voorsien positiewe verdere groei, aangesien die vraag na private onderwys weens probleme in die openbare sektor sal voortduuren mense net die beste vir hul kinders wil hê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die