Huisgenoot

YSBERE AGTER TRALIES

NES jy dink die wêreld kan nie vreemder word nie, duik iets op wat jou effens van stryk bring.

Soos die Ysbeerhotel, ’n plek waar ’n paar bedreigde bere op permanente uitstalling is vir hotelgaste wie se kamers oor hul klein afskortinkie uitkyk.

Die hotel van R200 miljoen in die ysige noordelike Heilongjiang-provinsie van China was volbespreek toe dit in Maart sy deure oopmaak – en dit het woede by natuurbewaarders en diereliefhebbers ontlok.

Die bere woon onder helder, warm ligte in ’n klein ruimte met twee klein poele, kunsmatige sneeu en vloere wat wit geverf is om soos lae ys te lyk.

In die natuur kan ysbere, die wêreld se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related