IN ANDER LANDE
May 07, 2021
2 minutes
AMERIKA
VOORMALIGE POLISIEBEAMPTE SKULDIG BEVIND
erek Chauvin, ’n wit polisieman, is skuldig bevind aan die moord op George Floyd, ’n swart Amerikaner, verlede jaar in Minneapolis. ’n Video van die voorval het soos ’n veldbrand versprei. Daarin kniel Chauvin op George se nek, wat dit onmoontlik gemaak het vir hom om asem te haal.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days