Landbouweekblad

VEILINGS

BLOEMFONTEIN / DOHNE-MERINO / R120 000

Die nasionale veiling van die Dohne-Merinotelersgenootskap van Suid-Afrika het in Bloemfontein ’n hoogste prys vir ’n ram van R120 000 opgelewer. Die ram is deur mnr. Wynand du Toit van Suidplaas geteel. Mnre. Bertus Mong (Villiersdorp), John Morris van die Universiteit Stellenbosch se Terra Vino-stoetery en Dreyer van Niekerk van die Lemoenskopplase by Caledon het die ram bekom. Van links

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Rooivleisstandaard Op Pad
SUID-AFRIKA sal teen 2030 sowat 250 000 méér speenkalwers in die mark moet stoot om ’n beraamde R12 miljard se waarde vir die plaaslike rooivleisbedryf te ontsluit. Om daarin te slaag, sal die bedryf anders moet begin dink en werk, het Dewald Olivier
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi