SA Hunter/Jagter

DIE .500 JEFFERY

Soos die meeste grootkalibers, het die .500 Jeffery amper ’n stille dood gesterf. Toe Kynoch gedurende die 1960’s produksie van grootkaliber-ammunisie gestaak het, was een van die enigste bronne van ammunisie daarmee heen en het die handjievol eienaars wat nog in besit was van dié kalibers, hulle meestal tot die kluis gerelegeer. Sedert die 1980’s het ’n groot verskeidenheid ammunisie en komponente egter weer beskikbaar geraak vir amper alle grootkalibers, en soos die Engelsman sê, “The rest was history...”

SCHÜLER VS JEFFERY

Die .500 Jeffery het ook ’n twee-de kans gekry en is vandag meer gewild as ooit tevore. Die kontroversie oor wie die oorspronklike ontwerp gedoen het sal seker altyd voortduur: Dit is óf August Schüler van Duitsland, wat die 12,7x70 Schüler gemaak het, óf W.J. Jeffery van Brittanje wat die .500 Jeffery in 1928 die lig laat sien het. Die meeste kenners glo egter dat die Schüler die Jeffery se voorganger is.

Dit is noodsaaklik om te sê dat daar ’n verskil tussen die twee kalibers is – die skouerhoek van die Schüler word gelys as 23,54 grade (RWS se tekening nr. M466, 1940), terwyl die Jeffery s’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related