Landbouweekblad

OPKOMENDE BOER SWERF TUSSEN STAATSPLASE

MNR. IVAN CLOETE, ’n produktiewe Wes-Kaapse boer met ’n 30-jaar-huurkontrak op ’n staatsplaas, is vroeg vandeesmaand vir ’n derde keer deur die staat afgesit van ’n plaas wat hy as begunstigde van grondhervorming ontvang het.

Cloete het voorheen op die plaas Gelukwaarts, Porterville, geboer en sy 30-jaar-huurooreen-koms vir die plaas is steeds van krag. Hy is gedwing om dié plaas te verlaat omdat daar reeds ’n ander bewoner met verblyfreg op die plaas was. Cloete is toe na die plaas Colenso by Darling verskuif.

Cloete, wat suksesvol met varke, skape en graan boer, het egter vroeg vanjaar ’n kennisgewing gekry dat ’n 30-jaar-huurkontrak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa