VERSUIPSKADE KAN SOMERGRAANOES KNEL
Feb 19, 2021
2 minutes
— NICO VAN BURICK
en JOHAN NORVAL
’N VLUGOPNAME oor ’n deel van Noordwes en Noordwes-Vrystaat het getoon sowat 60% van die aangeplante mielies is nadelig geraak deur ’n oormaat vog en dat die opbrengspotensiaal van hierdie mielies met minstens 40% tot 50% afwaarts aangepas kan word.
Die vlugopname is vroeg Februarie deur mnr. Thys Grobbelaar, ’n senior graanontleder van Senwes, onderneem oor onder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days