VEILINGS
Feb 19, 2021
3 minutes
FOTO: GAVIN ISTED
BARKLY-OOS / DOHNE-MERINO / R42 000
Die produksieveiling van mnre. Cecil en Henk van der Merwe se Dohne-Merinostoetery Hencil op die plaas Grootvlei, Barkly-Oos, het die tweede agtereenvolgende jaar ’n rekordgemiddelde prys vir hul ramme opgelewer. Ál 78 ramme op die veiling is teen gemiddeld R17 871 verkoop. Verlede jaar was die gemiddelde prys van die ramme R17 606. Die stoetery spog nou die derde agtereenvolgende jaar met van die duurste Dohne-Merinoramme op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days