Landbouweekblad

KOMMUNALE BEESPROJEK Struikelblokke – en die wil om te floreer

Die Umgano-projek in die suide van KwaZulu-Natal is lank voorgehou as ’n model van wat bereik kan word as leiers met visie die ekonomiese ontwikkeling van kommunale grond bestuur.

Die projek het 22 jaar gelede tot stand gekom toe die Mabandla-gemeenskapstrust ’n kommersiële bosbouplantasie teen die laer hange van die Umganoberg gevestig het. Dié gebied was eens deel van die Oos-Kaap en die landskap word gekenmerk deur golwende heuwels en beeste wat onder die wakende oog van beeswagters wei.

Werk en geleenthede daar is skaars. Die bosbouprojek het die potensiaal gehad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering