MARKTE
Jan 22, 2021
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,8%, of $9,16/t (R140,12/t), tot $201,90/t (R3 088/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 33,1%, of $50,19/t (R767,74/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $208,89/t (R3 195/t), Mei – $210,07/t (R3 213/t), Julie – $208,89/t (R3 195/t), September – $190,15/t (R2 909/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,5%, of R90/t, tot R3 570/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,9%, of R71/t, tot R3 585/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 21%, of R620/t,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days