Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

OES IN DIE KOELTE

Op 11 Januarie, presies om middernag, het vanjaar se parstyd op die Graham Beck-wynlandgoed buite Robertson begin. Mnr. Pieter (Bubbles) Ferreira, keldermeester, sê alles dui daarop dat dié praktyk gehalte sal bevorder. Dit lyk volgens hom soos ’n bewegende swerm vuurvliegies wanneer die plaaswerkers, almal toegerus met kopliggies, op die wingerd toesak om druiwe met die hand te pluk. Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering