Huisgenoot

DIE ROTS VIR ’N MODERNE FAMILIE

SY IS ’n baanbreker; daaroor kan niemand stry nie. Wanneer Kamala Harris op 20 Januarie as die nuwe visepresident van Amerika ingehuldig word, sal sy die eerste vrou, die eerste swart persoon én die eerste Amerikaner van Oosterse herkoms wees wat die amp van tweede in bevel sal beklee.

Maar haar impak strek selfs verder. Toe sy ná verlede jaar se verkiesing haar eerste toespraak as aangewese visepresident gemaak het, het sy boonop vir Amerikaners gewys hoe ’n moderne familie kan lyk. Aan haar sy op die verhoog was haar Joodse man, twee stiefkinders, suster, susterskind en dié se dogters.

“Aan my man, Doug, ons kinders, Cole en Ella, my suster, Maya, en ons hele familie:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te