Everest nou amptelik (’n bietjie) hoër
Dec 30, 2020
3 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
VERSKILLENDE NAME
Everest is in 1865 so gedoop deur die destydse Britse landmeter- generaal van Indië, sir Andrew Waugh. Hy het die berg na sy voorganger, sir George Everest, genoem. Die Nepalese naam vir die berg is egter Sagarmatha, wat “godin van die hemelruim” beteken, terwyl die Chinese dit Chomolungma noem – ’n Tibettaanse woord wat “godin van die wêreld” beteken.
LANDMETERS van China en Nepal stem nou saam oor die nuwe amptelike hoogte van die berg Everest, die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days