SÓ LYK MÔRE SE GROENTEWINKELS
Dec 04, 2020
2 minutes
— JASPER RAATS
FOTO: JASPER RAATS
![landbouza201210_article_031_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/ycnp7gjls8avu4i/images/fileE1P0R1GT.jpg)
Terwyl Suid-Afrikaanse verbruikers nou eers werklik gewoond raak aan die luukse van aanlyn inkopies, is die Amerikaanse maatskappy Amazon die wêreld al weer een voor met ’n nuwe konsep, omnikanaalinkopies. ’n Boerseun van Suid-Afrika, mnr. Louis de Kock jr., het die afgelope paar jaar vir Amazon in Duitsland, Brittanje en Amerika gewerk, en was betrokke
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days