Huisgenoot

BLOKRAAIE

GROOT BLOKRAAI

NO. 2 365

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

WEN ’N WOORDEBOEK KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000

VRAAG: WATTER DIER IS TER SPRAKE?

PHAROS WOORDEBOEKE (’N DRUKNAAM VAN NB-UITGEWERS) GEE DRIE EKSEMPLARE VAN DIE AFRIKAANS-ENGELS/ENGELS-AFRIKAANSE WOORDEBOEK WEG.

FOTOBLOKRAAI NO 2 111

Jy kan ’n Verklarende Afrikaanse Woordeboek of Afrikaanse Woordelys en Spelreëls van die uitgewer Pharos () wen. Vul die blokraai in en gebruik die letters in die kleurblokke om die antwoord op die vraag te ontsyfer. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord, naam. Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Net mense binne SA se grense kan deelneem. Die SMS kos R1,50. Hou die oorspronklike, volledige blokraai met jou besonderhede as bewys. Geen posstukke word as inskrywing aanvaar nie. Geen werknemers of hul gesinne van Media24, Grapevine Interactive of hul reklamemaatskappye mag deelneem nie. Die sluitingsdatum is . Gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related