KOEBAAI, OU GESELSIES
DIS byna ondenkbaar om jou ’n lewe sonder Whats- App voor te stel. Ons gebruik dit om nuus te deel, afsprake te reël, foto’s van die kinders aan te stuur, deur middel van stemboodskappe te gesels én video-oproepe na geliefdes wat ver is te
n jou boodskappe is maar ’n druppel in die oseaan: WhatsApp is die wêreld se voorste boodskapdiens-app, met 2 miljard gebruikers wat daagliks altesaam 100 miljard boodskappe stuur.
Die platform word gedurig bygewerk met slim nuwe funksies, soos die onlangse bekendstelling van die opsie om boodskappe ná sewe dae te laat verdwyn, soortgelyk aan wat sosialemedia-apps soos Facebook, Instagram en Snapchat bied.
Dis ontwerp om gesprekke meer natuurlik te laat voel, sê WhatsApp. “Ons doelwit is om gesprekke op WhatsApp
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days