Ge-AB!
Oct 18, 2020
2 minutes
Tinus van Staden
FOTO: IPL
FOTO: IPL
‘Ons is pas ge-AB,” het ’n terneergedrukte Steve Smith erken pas nadat AB de Villiers ’n wonderwerkbeurt gespeel het om die Royal Challengers Bangalore oor die wenstreep te kry in hul Indiese Premierliga (IPL)-wedstryd gister teen Smith se Rajasthan Royals.
Beter kon hy dit nie gestel het nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days