Protea-breier verlig oor spanne se peil
Oct 18, 2020
2 minutes
Annchen Nel
Dankie tog, daar is nie meer wegholoorwinnings nie.
Dit is in ’n neutedop Dorette Badenhorst, Protea-hoofafrigter, se siening ná die eerste paar dae van mededingende netbal in die Nasionale Liga.
Badenhorst is die enigste toeskouer wat in die bioborrel in die Mangaung-sentrum in Bloemfontein toegelaat word.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days