Niehaus wil hof toe oor Mbalula sê hy’s Ace-skurk
Oct 18, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Die bitter bekgeveg tussen Fikile Mbalula, minister van vervoer, en uMkhonto weSizwe se militêreveteranevereniging (MKMVA) kan in die hof draai.
‘Mr Fix’ wil nie jammer sê.
Carl Niehaus, MKMVA-woordvoerder, het aangekondig hy wil Mbalula hof toe sleep weens naamskending nadat dié hom en ander MKMVA-lede die afgelope week in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days