Fiksste span sal bo uitkom, glo Jaguars se afrigter
Oct 11, 2020
2 minutes
Annchen Nel
’n Ongeëwenaarde vierde titel in ’n uiters ongewone netbalseisoen. Dit is wat die Noord-Gautengse netbalspan die Jaguars in hul visier het wanneer die Nasionale Liga Woensdag in Bloemfontein begin.
Nadat die Vrystaatse Crinums in 2015 en ’16 die voorste span was, is die Jaguars die volgende drie jaar as die kampioene
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days