Superreeks-uitstel kos unies miljoene
Mar 15, 2020
2 minutes
Brenden Nel
FOTO: GETTY
![rapport200315_article_020_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7ehbshym4g7qvlwd/images/fileBTIR1EIV.jpg)
Die voorlopige opskorting van die Superrugby-reeks gaan na verwagting omvattende finansiële implikasies inhou.
Die beheerliggaam vir rugby in die suidelike halfrond, Sanzaar, het gister aangekondig dié reeks word hierdie naweek vir eers gestaak weens die impak van Covid-19. Spanne wat aan die reeks deelneem,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days