Waarvoor moet ek uitkyk op my kredietrekord?
Oct 09, 2020
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
![f0046-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5dzf79lhs086bv81/images/fileKSNT99PI.jpg)
BAIE mense maak die fout om nooit hul kredietrekord na te gaan nie. Dis eers wanneer hul jongste aansoek om ’n huis-, motor-of ander lening misluk of as hulle nie ’n goeie rentekoers kan kry nie dat hulle besef daar is dalk fout.
Onthou, as jy nie skuld getrou betaal nie, sal dit op jou kredietrekord wys. Jy kon ook sonder jou wete die slagoffer van identiteitsdiefstal word, wat kan beteken
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days