Staatsgrond: Wie kry wat?
Sep 27, 2020
3 minutes
Jan de Lange
Groot onreëlmatighede met die toewys van staatsgrond in KwaZulu-Natal is blootgelê in ’n forensiese ondersoek na die afsetting van ’n opkomende swart boer van Kokstad van sy grond in Februarie vanjaar.
Dit is die jongste in ’n reeks ondersoeke na korrupsie met landbougrond wat deur die staat aangekoop is vir grondhervorming en herverdeling.
Bykomende onreëlmatighede is ontdek.
Die besonderhede daarvan is vervat in ’n verslag wat opgestel is deur Bonile Stokwe, ’n forensiese ondersoeker wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days