Mango dalk ook tot niet
Sep 27, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Die lugdiens Mango moes gister skarrel om in die lug te bly te midde van verwikkelinge wat moontlik die doodskoot van dié lugdiens en die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) kan wees.
SAL Tegnies (SAAT), ook deel van die SALgroep, het die lugdienste in kennis gestel dat hy sy dienste gaan opskort weens wanbetaling.
Dít nadat SAAT se sowat 1
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days