Landbouweekblad

LBW | VEILINGS

BLOEMFONTEIN / BRAUNVIEH / R105 000

’n Rekordprys van R105 000 vir ’n Braunvieh-bul is op die produksieveiling van die Eduanstoetery in Bloemfontein behaal. Die bul Eduan WH Tablet is deur mnr. Frans Engelbrecht van Tosca gekoop. Volgens mnr. Gawie Naudé, teler van Barkly-Oos, is dit ’n besondere bul wat genotipe en fenotipe kombineer. “Tablet het bitter min foute en daarom was die koper bereid omgesê. Volgens hom sal goeie diere altyd goeie pryse behaal. Altesame 19 bulle het gemiddeld R58 500 behaal, 37 koeie gemiddeld R18 600 en 27 miniatuurperde gemiddeld R6 500. Die duurste miniatuurperd is teen R13 000 verkoop. Vleissentraal het die veiling aangebied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh