MARKTE
Sep 25, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 19,2%, of $26,50/t(R433,89/t), tot $164,50/t (R2 693/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 13,5%, of $19,53/t (R319,77/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $148,89/t (R2 438/t), Maart – $152,59/t (R2 498/t), Mei – $154,56/t (R2 531/t), Julie – $155,66/t (R2 549/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,7%, of R57/t, tot R3 322/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,7%, of R21/t, tot R3 201/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days