Landbouweekblad

Foskor – nóg ’n kopseer

KAN die ou storie van voorheen uitstekende staatsbeheerde instellings, wat een ná die ander soos die domino’s op Manie se koffietafel omval, nie nou maar tot ’n einde kom nie?

Dit was vir Manie nie ’n verrassing om te hoor dat nóg ’n staatsinstelling nou nie meer sy verantwoordelikhede kan nakom nie. Foskor het vroeër vandeesmaand ’n force majeur uitgereik om homself te beskerm omdat hy nie sy kontraktuele verpligtinge, om fosforsuur en mono-ammoniumfosfaat (MAP) van hoë gehalte aan die plaaslike kunsmisbedryf te verskaf, kon nakom nie.

Soos Manie dit van sy kollega verstaan, het Foskor se werksaamhede nou al so verlangsaam dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Boerdery Van Uiterstes: Om Die Drakensberg Te Tem
Die Du Randts van die plaas Dalmally in die distrik Elliot boer wydsbeen, met een been op die rand van die Drakensberg met suurveld en ’n kouer klimaat, en die ander been in ’n warmer klimaat aan die voetenent van die berg. Dalmally, op die rand van
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad4 min read
Die Boer Se Onsigbare Vyand
Aalwurms is die graanboer se grootste gevaar en die probleem word vererger weens ’n gebrek aan kennis van en inligting oor die plaag. Boonop word aalwurmsimptome soms verkeerdelik as ’n tekort aan voedingstowwe, droë toestande of ander biotiese en ab