Finweek - Afrikaans

Bestry honger met digitale oplossings

food Forward SA (FFSA), ’n maatskappy sonderwinsbejag wat oorskotvoedsel herversprei, het sy bedryfsdoeltreffendhede in 2017 aansienlik verbeter deur’n digitale oplossing genaamd FoodShare in te stel.

Dié digitale platform maakdit virvoedselskenkers – hoofsaaklik groothandelaars, vervaardigers en kleinhandelaars – moontlik om hul eetbare oorskotkos te skenk aan organisasies wat begunstigdes van die FFSA-netwerk, en in die omtrek, is. Dié begunstigdes gebruik die kos dan om etes vir honger mense in hul netwerkvoorte berei.

Andy du Plessis, besturende direkteurvan FFSA, sê voedselskenkers laai kennisgewings van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr