Die Tuinier Tydskrif

KYK AL DIE NUWE Tamaties!

Die meeste kompakte variëteite is te kry as patiogroente of saad wat aanlyn bestel kan word by https://gropak.co.za, terwyl saadpakkievariëteite van tradisionele tuin-en erfenistamaties te kry is by Kirchhoffs, RAW, Garden Master, MayFord, Starke Ayres en Livingseeds.

Toe word erfenistamaties mode, met bykomende geur, verskeidenheid en kleur om die kweek van tamaties groter pret te maak. Nou is daar ʼn nuwe geslag tamaties wat net so lekker soos die erfenistamaties is maar wat makliker is om suksesvol te kweek. Hulle is meer siektebestand, baie produktief, en die verskeidenheid is enorm.

In die kersietamatiekategorie alleen is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Hallo Tanya…
Ek hoop dat jy of een van jou kollegas my sal kan help met hierdie probleem. Ek het in my Pretoriase tuin drie bougainvilleas wat eens floreer het. Hulle is op aparte plekke in die tuin geplant en is dus nie naby mekaar nie. Ek het ‘n paar foto’s aan