Rapport

Vrystaat kan hom tot hof wend

Haal die besluite uit die raadskamers en sit dit op die veld.

’n Voorstel deur Harold Verster dat die topvier-spanne in vanjaar se Curriebeker-reeks moet kwalifiseer om in volgende jaar se Pro16-reeks te speel, het Vrydag op ’n Zoom-vergadering van SA Rugby se hoofraad ’n gefladder in die duiwehok afgegee.

BLM: Spelers kan self besluit of hulle wil kniel of nie

Volgens verskeie lede van die hoofraad het Rassie Erasmus, SA se inligting daarteen gekant.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent