Op SA toer speel jy teen die ganse land, sê Gibbs
Aug 30, 2020
3 minutes
FOTO: GALLO
Geen ander bestemming vir rugbytoere kan naastenby kers vashou by Suid-Afrika nie.
Só sê Scott Gibbs, oud-senter van die Britse en Ierse Leeus.
“Ek kan nie wag vir volgende jaar se Leeu-toer na Suid-Afrika nie,” sê hy.
“As jy dol is oor rugby, moet jy eenvoudig volgende Julie en Augustus in Suid-Afrika wees. Die gehalte van die spelers is so hoog dat dit die rugbyreeks van die eeu kan wees.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days