Só werk dié mediese krediete
Aug 16, 2020
3 minutes
In verlede naweek se rubriek, “Jan Taks se SMS’e – die volle storie”, het ek onder meer genoem van moontlike mediese uitgawes wat vir ’n belastingkorting kwalifiseer, waarvan Jan Taks nie bewus is met sy nuwe outomatiese belastingaanslag (die SMS-storie) nie.
Ons kyk vandag bietjie breër hierna, want dit kan jou dalk heelwat aan belasting bespaar. Of meer laat betaal as jy dit nie eis nie.
Let daarop dat dit nie ’n mediese aftrekking is nie, maar ’n belastingkrediet. Aftrekkings word gedoen teen inkomste, byvoorbeeld bydraes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days