Curriebeker se bioborrel kan bars oor emosies
Aug 16, 2020
2 minutes
Hendrik Cronjé
Uit ’n koste- en menslikheidsoogpunt dink MyPlayers, die liggaam wat Suid-Afrika se beroepsrugbyspelers verteenwoordig, dit sal beter wees vir almal in die bedryf as die tydperk van die Curriebekerreeks se bioborrel so kort as moontlik is.
Eugene Henning, uitvoerende hoof van MyPlayers, het ook aan
bevestig dat hulle twee onafhanklike deskundiges, dr. Konrad von Hagen en prof.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days