Vlieëniers ‘aan hul lot oorgelaat’
Aug 16, 2020
2 minutes
Johan Eybers
Die Burgerlugvaartowerheid (BLO) se agterlosigheid om instrumentlandingstelsels (ILS) by van die grootste lughawens te laat kalibreer, hou ’n “beduidende veiligheidsrisiko” in.
Só waarsku Rennie van Zyl, ’n onafhanklike lugvaartkonsultant, oor die aankondiging deur die BLO dat die instrumentlandingstelsels by die lughawens O.R. Tambo, Koning Shaka, George en Kruger Mpumalanga afgeskakel moes word omdat hul kalibreringstatus verval
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days