Rapport

‘Jy moet wag tot Ntini waai’

Wag tot Ntini uittree, voordat jy jou kans kry. Dié woorde van ’n nasionale afrigter spook nou nog by die voormalige Proteas-snelbouler Monde Zondeki.

Zondeki, wat die Proteas in ses toetse en 13 eendagstryde verteenwoordig het, meen hy het nooit ’n regverdige kans in die nasionale span gekry nie, al was hy op ’n tydstip een van Suid-Afrika se beste boulers.

Zondeki was Vrydagaand saam met sy voormalige Proteas-spanmaats JP Duminy en Robin Peterson en die Proteas se voormalige spanbestuurder dr. Mohammed Moosajee aan die woord op ’n webinaar oor rassisme in sport.

“Daar is gereeld vir my gesê dat ek moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band