‘Wees voorbereid op nuwe teikens vir indiensneming’
Jul 31, 2020
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
WERKGEWERS in die landbousektor moet kennis neem van die voorgestelde wysigings aan die Wet op Billike Indiensneming en daarvoor beplan, sê mnr. Theo Boshoff, bestuurder van regsinligting by Agbiz.
Die wysigings, wat reeds geruime tyd verwag word, is op 20 Julie in die afgekondig. As dit deur die parlement bekragtig word, sal dit die minister van arbeid die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days