Vaandeldraer in ’n krisis
wat maakdat iemand ’n uitvoerende hoof wil wees? “Een rede is dat daar ’n reusegeleentheid is om ’n invloed te hê,” sê Natascha Viljoen, sedert April uitvoerende hoof van Anglo American Platinum (Amplats). Daar is ook ’n stil “vertroue in jou eie vermoëns”, sê sy.
Dié vraag kan gerus gevra word, want baie mense was dalk onseker vanweë Viljoen se toetrede. Sy was nog nie eens daar nie toe ’n volslae krisis ontstaan het. Dit was in Februarie, toe die maatskappy se verwerkingsgeriewe in Rustenburg – fyn ingestelde tegnologie wat konsentraat na geaffineerde metaal omskakel – ontplof het. Die rugsteuneenheid het ook onklaar geraak.
Die gevolg was ’n vermindering van ’n vyfde in vanjaar se produksie van die platinumgroepmetale
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days