Finweek - Afrikaans

Lemoensap tot rodium: Als skiet die hoogte in

min kommoditeite het tot dusver vanjaar beter as lemoensap gepresteer. Waar dit in New York in bevrore, gekonsentreerde vorm verhandel, het dit in die eerste klompie maande van die Covid-19-pandemie ’n uiters gesogte kommoditeit geword toe almal besonder gesondheidsbewus geraak het. Teen einde Junie was pryse meer as ’n vyfde hoër.

Dit kan ook nie net oor gesondheid gaan nie. Arabica, ’n hoëgraadse koffieboon, het ook ’n aansienlike verbetering in prys ervaar, nadat dit aanvanklik teruggesak het toe beleggers hulle begin kwel het oor die verbruik daarvan in koffiekroeë en kafees terwyl inperkings heers. Daarna het pryse skerp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr