EAGLE BARRELS VIR SKIETLUSTIGES
Jul 10, 2020
3 minutes
Deur KOOS BARNARD
Daar was ’n tyd toe Suid-Afrikaners vir bykans alle skietprodukte op buitelandse vervaardigers aangewese was. Dit het gelukkig verander oor die jare en deesdae word ons omtrént bederf met toebehore uit eie bodem.
Geweerlope is moeilik om te vervaardig en dis die één produk wat baie min Suid-Afrikaanse vervaardigers nog aangepak het. Daarom is dit lekker om aan te kondig dat ’n nuwe vervaardiger, Eagle Barrels, met hul basis net buite Potchefstroom,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days