SA Hunter/Jagter

MOEDERS VAN AFRIKA

Gee ’n boom ’n drukkie, het iemand eenkeer gesê. Die boom sal dit nie eintlik voel nie, maar aan daardie skurwe boesem sal jy weer jou wese vind want dit aard jou aan die aarde.

Dis waar. Dis asof ’n sensoriese kalmte oor ’n mens daal as jy toe-oë jou hart oopgooi en saggies jou palms oor die plooie van ’n knoetsige stam streel. Veral die ou grotes, die mammoete van die planteryk, sus jou soeke na vastigheid. Voel so met jou vingerpunte oor die braille van hulle bas, dan lees jy dat daar wel dinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related Books & Audiobooks