SA Hunter/Jagter

BOSPOS

WENBRIEF

DIE VERLIGTING IS MIN

Minister Nkhensani Kubayi-Ngubane het einde Mei aangekondig dat jag vir eie gebruik vanaf 1 Junie 2020 toegelaat sal word. Sy verduidelik brandasem dat buitelandse jag steeds nie kan plaasvind nie, maar dat jagplaaseienaars darem vir die res van die jaar hulle koffers met sowat twee miljard rand uit plaaslike biltongjagte sal kan vul. (In die Staatskoerant van 5 Junie kondig minister Barbara Greecy amptelik die oopstelling van bestaansjag (subsistence hunting) aan, sowel as die wettige vervoer van karkasse vir)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related