Huisgenoot

FYNBOS & KUSWOUDE

SUID-AFRIKA het ’n verskeidenheid klimaatstreke. Sommige plekke ontvang baie reën, terwyl ander matige tot min reën ontvang. Sommige streke ervaar ook kouer winterseisoene en warmer somerseisoene as ander dele. Suid-Afrika se westelike dele is droër as die suidelike en oostelike dele. Dit beïnvloed natuurlik die plantegroei en diersoorte wat in daardie dele voorkom. Danksy die verskillende klimate is Suid-Afrika ryk aan ’n groot verskeidenheid unieke plantegroei en diersoorte. Ons delf dieper in twee biome in Suid-Afrika wat uiteenlopende plantegroei en diersoorte het, naamlik fynbos en kuswoude.

FYNBOS

Die fynbosbioom maak 80% van die Kaapse Blommeryk uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa