Verstopte hawe in Kaap werp slegte vrugte af
Jul 05, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
FOTO: GALLO IMAGES
Die ekstra koste wat die oponthoude meebring, beloop tussen $400 en $1 000 (nagenoeg R17 000) per houer.
Vertragings en opeenhopings by die Kaapstad-hawe kos vrugte-uitvoerders miljoene rande en kan boonop die gehalte van vrugte verswak.
Die Wes-Kaapse regering is ook uiters bekommerd nadat belangrike internasionale skeepsmaatskappye aangedui het hulle gaan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days