Zelt hoor hy moet nou gou plan maak
Jun 14, 2020
2 minutes
Brenden Nel
FOTO: GALLO
Vind “binne weke” ’n alternatiewe koper vir Nuweland óf aanvaar Investec se aanbod vir dié geskiedkundige stadion.
Dít is die ondubbelsinnige keuse waarvoor Zelt Marais, president van die WP-Rugbyunie, gestel is. Marais is onder druk van borge, die WP se sakevleuel en ook SA Rugby om die dooie punt met die betroubaar verneem.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days