JAGTERS MAG WEER VIR DIE POT SKIET
Jun 12, 2020
2 minutes
— JASPER RAATS
FOTO: JEAN MARCEL
WILDBOERE het ’n sug van verligting geslaak oor die nuus dat hulle nou weer plaaslike jagters wat vir die pot skiet, op hul plase mag ontvang.
Die wildbedryf veg om oorlewing sedert alle toerisme weens Covid-19-inperkings onwettig verklaar is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days