Rapport

Die vierde dimensie

Daar’s twee plekke waar ’n Porsche tuis voel: Op die baan en op die pad. Ons noem dit, want hoewel meer en meer sportmotors deesdae ’n dubbelkarakter begin kweek – ’n aggressiewe een vir looi en ’n gedweë een vir drafstappies deur die dorp – was Zuffenhausen se 911 ’n baanbreker op dié gebied.

Só was dit toeka die geval en só is dit vandag nog. Die 911 was en is ’n leier.

Dié leier.

Maar vinnig en stadig ry is nie die enigste fronte waar die 911 ’n dubbelkarakter uitstal nie. Die kajuit spog byvoorbeeld met tipiese sportmotor-elemente – ’n regaf voorpaneel, vyf ronde gesigte in die instrumentpaneel met die toereteller as fokus, sportskottels, ’n sportstuurwiel – maar vlak hieronder loop ’n moderne 911-kajuit ook van weelde oor.

Voorts kan jy tussen hand- en outomatiese ratkaste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n