Landbouweekblad

VEILINGS

FOURIESBURG / AFRIKA DROUGHTMASTER / R250 000

Die Afrika Droughtmaster-stoetery Brandwater van mnr. Linde du Plessis se produksieveiling het puik pryse opgelewer. Die hoogste prys) betaal is. Die naashoogste prys was R220 000. Altesame 31 koeie met kalwers is teen gemiddeld R63 581 verkoop, 58 dragtige koeie het gemiddeld R41 000 behaal en 15 verse gemiddeld R33 133. Die Hurwitz-boerdery het die duurste dragtige koei (nr. 09-353C) teen R150 000 gekoop. Die veiling is aangebied deur SHM Afslaers en die afslaer was mnr. Johan van der Nest.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred